| Modulekode | MKR 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Hierdie module handel oor aspekte van die volgende onderwerpe: (a) Die maatskappybegrip (b) Vermoë en verteenwoordiging van die maatskappy (c) Pligte van die maatskappydirekteur (d) Minderheidsbeskerming |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Moet toelatingstoets slaag |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App